Description
Moot Kat
Ons Shirts word gemaak per order, laat asb 5 tot 7 werksdae toe vir ons om dit vir jou te vervaardig en te stuur. Ons hemde word gemaak met “Heat Transfer Vinyl”, so pas die fokken ding op asb,.
Materiaal Specs:
– 135 g/m2 / 100% cotton single jersey knit
– Rib-knit collar with double stitching
– Self-fabric neck tape